Fiela se kind
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind – deur die Here aan haar ‘toebetrou’ een nag toe …
Dalene Matthee was a South African author best known for her four "Forest Novels", written in and around the Knysna Forest. Her books have been translated into fourteen languages, including English, French, German, Spanish, Italian, Hebrew and Icelandic, and over a million copies have been sold worldwide.
From Wikipedia · CC BY-SA 4.0
11 books in our catalogue.
God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons ´n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind – deur die Here aan haar ‘toebetrou’ een nag toe …
Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop ... Oupoot en Saul het 'n …
Silas Miggel woont in alle rust met zijn dochter in het Knysnabos, totdat op een dag een groep Italiaanse immigranten een tentenkamp opslaat om een zijderupskwekerij te beginnen. Als dit totaal mislukt omdat in de kleigrond de moerbeibomen niet groeien, begint een zware tijd, zowel …
Die verhaal van Pieternella, dogter van die Deense sjirurgyn Pieter van Meerhoff en van die Hottentottin Krotoa-Eva, wat na Robbeneiland verban is. Teen hul sin word die veertienjarige Pieternella en haar jonger broer, Salomon, na voogouers op Mauritius gestuur – ‘n ontstuimige seereis wat die …
Toorbos is ´n bosromanse. Dit is die storie van ´n ingewyde 'bosvrou' se intieme verbintenis met die boomhart van die bos, en hoe dit ´n hindernis geword het in haar belewenis van die man wat sy liefkry. Karoliena Kapp is ´n alleenkind wie se moeder …
Wat het Jessie de Waardt besiel om haar babadogtertjie in ´n kuil te verdrink nadat sy haar eers drooggemaak en gevoed het? En wie was die pa van die kind wat elf maande na haar man, Ses, se dood gebôre is? Hierdie vrae spook by …
Die Judasbok was Dalene Matthee se eerste boek. Met hierdie bundel het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig, en dit het haar na aan die hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se emosies en ervarings, bepeinsing en besinning lê in die verhale opgesluit. “As ek …
Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan? Totdat hy Lord en Lady …
Vir Araminta Rossouw het diamante ´n magiese aantrekkingskrag: nie vasgeklamp in ringe of in koningskrone en septers nie, maar ongeslyp en vry in die palm van haar hand, in die holtes van haar African violet se blare, of op haar vensterbank waar hulle met die …
Toe sy in standerd vier was en Kella in standerd drie, is hulle vir die eerste keer op verskillende treine gesit – sy na die kinderhuis in die Vrystaat en Kella na ´n plek vir seuns in die Oos-Kaap. Daardie dag het sy gesweer – …
Die verhale is almal helder, die inhoud is vars — aan die ongewone kant. Hoewel dit meestal die liefde tot tema neem, is daar ´n ryke verskeidenheid. Ons maak kennis met ouer enkellopers se halsstarrige en onvolmaakte verhoudings, maar sien ook hoe jonger geliefdes ‘aangehelp’ …