Onderwêreld
2008
201 pages
In Fanie Viljoen se Onderwêreld ontdek Greg, die hoofseun van Lawson Kollege, die geheimsinnige wêreld van kuberkrakers deur sy nuwe kamermaat, Eckardt. Eckardt verdwyn spoorloos, en gerugte van selfmoord doen die rondte, wat Greg herinner aan sy broer John se selfmoord. Omdat die skool die …